Wednesday, October 2, 2013

SONDAG 29 SEPTEMBER 2013

Ons het afgeskop met `n oorsig waaroor die Aktiwiteits Platform gaan:
Mense se energie moet stadig uitwaards gerig word – na die wêreld.  Gevolglik sal mense besef watse stappe vir groei benodig word.  (Plan)

Om mense toe te rus eerstens met die geleentheid en dan die vermoë en die nodige ondersteuning om deel te vorm van die liggaam as ‘n geheel.  Sodat elkeen die lewe wat Jesus gee kan gebruik om die Koninkryk te bou, en sodoende gevorm te word na die beeld en doel wat hy met elkeen het. (Purpose)

Ons as ledemate van Koningkrys Familie 24 is veronderstel om na `n plek te beweeg waar ons mekaar in bedienning op dra in gebed, prakties ondersteun, bystaan en bemoedig, soos mense wat in “community” staan. As ons deel is van een liggaam dan moet ons begin lyk en optree soos `n liggaam. Alles begin met `n stap van geloof soos Petrus op die water.

Ons is “accountable to God” hoe is jou bedienning “accountable to God”  Ons wil graag dieper in verhouding met God gaan. Soos ons in verhouding met God is moet ons in verhouding met ons medemens wees. God has a plan for our lives, which he reveals through scripture, go out and make disciples of men, within that is also purpose.

5 Things to do: Connect, Help Encourage, Challenge, Grow

We as a church should know what the input should be to get the output right.

Ons was maar min by die aktiwiteits platform die Sondag, maar dit was verseker die moeite werd om daar te wees. Ek voel selfs bietjie jammer vir die wat dit gemis het. Ons het `n video uitreksel gekyk van Katy Davis (http://www.youtube.com/watch?v=EqaphcYWBEQ) se pad met God. Sien ook haar onderhoud met David Platt (http://www.youtube.com/watch?v=TZmWW_qL9Io). So paar stellings wat sy gemaak het om oor na te dink:
  • To care for the desolate and poor is not a choice, it is a requirement. Jesus did not ask us to care for the poor he demands it
  • I will not change Uganda, but the seeds I plant will
  • What is the point to feed one if you can`t feed them all?
  • When she was told that she is so lucky to have found the calling God had on her life, she answered “I was not called I simply obeyed what the bible said”
  •  Let`s get out of the boat and walk on the water

Maak asb die tyd om die 2 videos te kyk, jy sal nie spyt wees nie.

Die volgende bymekaarkoms is Sondag 27 Oktober net na die oggend diens, julle wil dit nie mis nie. Julle is natuurlik welkom om mense van buite ook saam te nooi.


Blessings!  

2 comments:

  1. Dankie vir hierdie post. Naas om die byeenkoms self by te gewoon het is hierdie seker tweede beste. :-)

    Moet sê Katy Davis se onderhoud met David Plat roer my nogal. Sy maak dit wat vir ons radikaal klink so dood normaal: "The bible tells us to love God with all our heart and to love your neighbor like your self. . . Myself does not want to be starving and so I don't want other people in the world to starve . . ."

    ReplyDelete
  2. Katy Davis is 'n groot inspirasie, 'n voorbeeld van eenvoudige, totale oorgawe.

    Almal wat ernstig is oor die Koninkryk en om aktief betrokke te raak is welkom by volgende byeenkoms.

    ReplyDelete